Tariff
R175 - R210 Bed & Breakfast per person
and
R175 - R190 Bed & Breakfast per person sharing.
Hill Top Country Lodge is situated on a
magnificent hill with sweeping views across the Letaba river, farmlands and mountains. It
is set in a beautiful cycad garden filled with bird calls.
Surrounded by orchards it nestles under tall trees with numerous indigenous birds and
trees.
Emphasis is placed upon gracious country hospitality, unique and personal attention from
the Joubert family.
Individually decorated luxury suites each with en suite bathrooms and air conditioning. On
sunny days guests may enjoy breakfast on the large veranda which has stunning views over
the mountains surrounding Tzaneen.
Hill Top offers bird watching and satellite T.V. We are also conveniently situated for
exploring the surrounding streams, waterfalls, indigenous forests, tea plantations,
ancient baobabs, game farms, a unique cycad forest, the Ebenezer dam and the Tzaneen dam.
The Kruger National Park is an hours drive away.
A country escape guest house. An ideal base from which to explore the Lowveld.
Die "Hill Top Country Lodge" is
geleë teen 'n pragtige koppie net buite Tzaneen met uitsig oor die Letabarivier, pragtige
plase en berge. Die Gastehuis is omring met groot inheemse bome en reuse broodbome. Die
tuin het pragtige voëls wat gelok word deur voerplekke en visdamme. Dit word afgerond met
vrugteboorde om die unieke plaaswerf.
Daar word veral gekonsentreer op plattelandse gasvryheid, unieke "cuisine" en
persoonlike aandag van die Joubert familie. Elkeen van die weelderige en goed beplande
dubbelkamers het sy eie badkamer en lugreëling. Op sonnige dae kan gaste hulle ontbyt
geniet op die pragtige stoep met ongeloofike uitsig oor die berge wat Tzaneen omring.
"Hill Top" bied sy gaste voëlbesigtiging en satelliet T.V. aan. Ons is ook
gerieflik naby talle rivier en waterval aantreklikhede, inheemse woude, teeplantasies,
oeroue kremetartbome, wildplase, 'n unieke broodboomwoud, die Ebenezerdam, die Tzaneendam
en vele meer.
Naby genoeg aan die Kruger Wildtuin!
'n Ideale 'wegkomplek' waarvandaan u die hele laeveld kan ontdek!
These pages designed and maintained by Tom Meintjes.
Copyright © 1998, 1999, 2000. Letaba Tourism.
All rights reserved..
Revised: 03 June 2000